Die kustaaibos (Searsia nebulosa) is 'n boom wat hoort tot die genus Searsia. Die spesie is inheems aan die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal en Mosambiek. Dit kom vanaf Port Alfred, verby Kosibaai tot in die suide van Mosambiek voor.
Die boom se FSA-nommer is 390.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Subspesies Daar is twee subspesies: Searsia nebulosa f. nebulosa Searsia nebulosa f. pubescens (Moffett) Moffett
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
nebulosa Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika