Thomo is 'n landelike nedersetting buite Giyani in die ooste van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit val onder die beheer van die Groter Giyani Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer.
Dam en rivier Thomo lê direk onderkant die wal van die Hudson Ntsanwisidam en op die noordooste oewer van die Nsamarivier, dus in 'n gevaargebied vir oorstromings.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Limpopo