Die bloutaaibos (Searsia zeyheri) is 'n boom wat hoort tot die genus Searsia. Die spesie is endemies aan Gauteng, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes.

Die boom se FSA-nommer is 396.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online.

zeyheri Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika