Die pendoringkaree (Searsia gueinzii) is 'n boom wat hoort tot die genus Searsia. Die spesie is inheems aan KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Oos-Kaap asook Eswatini, Mosambiek en Zimbabwe.
Die boom se FSA-nommer is 384.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
gueinzii Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe