Die bosnanabessie (Searsia grandidens) is 'n boom wat hoort tot die genus Searsia. Die spesie is inheems aan KwaZulu-Natal, Mpumalanga, die Oos-Kaap en Eswatini.

Die boom se FSA-nommer is 381.3.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

grandidens Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika