Die Rooisloot is 'n rivier wat op die grens tussen die Noord- en Wes-Kaap van Suid-Afrika vloei.

Dit is 'n sytak van die Kromrivier in die opvanggebied van die Olifantsrivier. Die Rooisloot se voorloper staan bekend as Rooiwal se laagte.

Verwysings

Kategorie:Riviere in Noord-Kaap