duimnael|440px|Kaart van die aarde met lengte- (horisontaal) en breedtegraade (vertikaal), Eckert VI projeksie; groot weergawe (pdf, 1.8MB)
'n Geografiese koördinatestelsel help om alle posisies op aarde te spesifiseer deur hoofsaaklik van die sferiese koördinatestelsel gebruik te maak. Daar is drie koördinate: lengtegraade, breedtegraade en geodetiese hoogte.
Sien ook GPS, Globale Posisioneringstelsel.
Kategorie:Aardmeetkunde Kategorie:Kartografie Kategorie:Koördinatestelsels