Natal 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|raam|senter Land  Deelstaat 20px Rio Grande do Norte Koördinate  Gestig op 7 Desember 1799 Oppervlakte:    - Totaal 167,3 vk km  Hoogte bo seevlak 30 m Bevolking:    - Totaal (2021) 896 708  - Bevolkingsdigtheid 5 400/vk km Tydsone UTC -3 (BRT) Burgemeester Álvaro Dias (PSDB) Amptelike Webwerf natal.rn.gov.br

Natal (Portugees: [naˈtaw], letterlik: "Kersfees") is 'n stad in die noordooste van Brasilië en die hoofstad van die deelstaat Rio Grande do Norte. Die stad het 'n bevolking van 896 708 in 2021 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 167,3 km². Natal se Arena das Dunas is tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014 vir wedstryde ingespan.

Verwysings

Natal. (2008). Encyclopædia Britannica. Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Hoofstede in Brasilië Kategorie:Kusstede Kategorie:Rio Grande do Norte