Lampranthus dregeanus is 'n vetplant wat hoort tot die genus Lampranthus. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos. Dit kom vanaf Kamiesberg en Gifberg suidwaarts tot by Villiersdorp voor. Die populasie is stabiel.
Bronne SANBI Redlist Plants of the World Online
dregeanus Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika