Aspalathus steudeliana is 'n struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die renosterveld-plantegroei. Dit kom van Ashton en Kaap Agulhas tot by Mosselbaai voor. Die plant het reeds 80% van sy habitat afgestaan aan die verbouing van koring, waarvan 40% sedert 1970 gebeur het. Die plant se getalle daal steeds.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

steudeliana Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika