Die geelkapelbos (Aspalathus sericea) is 'n klein tot medium struik wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos. Dit kom van Hopefield tot by Agulhas voor. Die spesie het 'n bietjie van sy habitat op die Kaapse Vlakte en die Weskus aan gewasverbouing en ontwikkeling afgestaan maar tans is die populasie getalle is stabiel.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
sericea Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika