Sandton is 'n klein landelike nedersetting in die suidooste van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit val onder die beheer van die Maruleng Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer.

Die plek is heel waarskynlik na Sandton in Gauteng genoem. Hier is nie hoë toringblokke en winkelsentrums soos in Gauteng te vinde is nie.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Limpopo