Aspalathus tuberculata is 'n struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom vanaf die Breederiviervallei tot by Caledon en ooswaarts in die Klein-Karoo so ver as die Klein Swartberg voor.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

tuberculata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika