Aspalathus theresae is 'n klein struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom in die Riviersonderendberge voor waar die enigste spesie gevind is en word as seldsaam beskou.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
theresae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika