Aspalathus ternata is 'n struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos. Dit plant kom van die Vredendal tot die Kaapse Vlakte in 'n voorkomsgebied van 18 739 km² voor. Die plant het 60% van sy habitat afgestaan aan onder andere ontwikkeling aan die kus en op die Kaapse Vlakte asook die aanplant van rooibostee en aartappels in die sandveld. Indringerplante is ook 'n bedreiging tussen Malmesbury en Durbanville.

Sinonieme Die spesie het 16 sinonieme:

Achyronia purpurea (Eckl. & Zeyh.) Kuntze Achyronia ternata (Thunb.) Kuntze Aspalathus ferruginea Banks ex Benth. Aspalathus nivea Willd. ex Walp. Aspalathus purpurascens E.Mey. Aspalathus purpurea Eckl. & Zeyh. Aspalathus tridentata Eckl. & Zeyh. Cyclopia ternata Sweet Galega ternata (Thunb.) Thunb. Paraspalathus purpurascens (E.Mey.) C.Presl Podalyria ternata (Thunb.) Willd. Sophora ternata Thunb. Tephrosia ternata (Thunb.) DC.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

ternata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika