Aspalathus quartzicola is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Bredasdorp tot by Heidelberg voor waar dit deel van die fynbos en renosterveld-plantegroei is. Die plant het reeds 30% van sy habitat aan gewasverbouing afgestaan sedert 1940. Die oorblywende subpopulasies, veral die kleineres, word bedreig deur oorbeweiding.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
quartzicola Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika