Aspalathus potbergensis is 'n klein tot medium struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom op die Potberg voor en het 'n voorkomsgebied van kleiner as 150 km². Daar is vyf subpopulasies en hulle word bedreig deur indringerplante.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

potbergensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika