Aspalathus polycephala is 'n klein tot medium struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom in die Sederberg en Nardousberge voor.

Infraspesies Die spesie het drie infraspesies: Aspalathus polycephala subsp. lanatifolia R.Dahlgren Aspalathus polycephala subsp. polycephala Aspalathus polycephala subsp. rigida'' (Schltr.) R.Dahlgren

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

polycephala Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika