Aspalathus petersonii is 'n struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom op die Bokkeveldberge-plato, Sederberg en van die Swartruggensberge tot by Karoopoort voor.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

petersonii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika