Aspalathus microlithica is 'n klein struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos en renosterveld-plantegroei. Dit kom vanaf Bredasdorp tot by Heidelberg voor. Die plant het 30% van sy habitat afgestaan sedert 1940 en word bedreig deur gewasverbouing.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

microlithica Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika