Aspalathus modesta is 'n struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en kom op die Baviaanskloofberge voor.
Bronnelys Science Direct Plants of the World Online Biodiversityadvisor
modesta Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika