Aspalathus myrtillifolia is 'n struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Daar is baie min oor die spesie bekend en die enigste monster van die plant is in die 1700's gevind.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

myrtillifolia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika