Aspalathus arida is 'n klein tot medium struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap is deel van die fynbos. Dit kom wydverspreid in die berge van die Wes-Kaap voor, van die Hottentots Hollandberge suidwaarts tot by die Bredasdorpberge en ooswaarts tot by die Hexrivierberge, Keeromsberg en die Langeberg.

Infraspesies Die spesie het drie infraspesies: Aspalathus arida subsp. arida Aspalathus arida subsp. erecta (E.Mey.) R.Dahlgren Aspalathus arida subsp. procumbens (E.Mey.) R.Dahlgren

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

arida Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika