Suid-Afrikaanse Australiërs () is Australiërs van óf Suid-Afrikaanse afkoms óf wat in Suid-Afrika gebore is. In 2016 was daar 162,449 mense in Australië wat in Suid-Afrika gebore is. In 2016 het 33,360 mense in Nieu-Suid-Wallis aanspraak gemaak op Suid-Afrikaanse afkoms. In 2016 het 118,960 mense in Australië aanspraak gemaak op Suid-Afrikaanse afkoms (plus 4,865 wat aanspraak maak op Afrikaner-afkoms).
Demografie Bevolking volgens staat of gebied (2016) Staat/gebied Bevolking (afkoms) Bevolking (geboorte) 1,525 2,012 33,358 43,058 664 889 26,699 40,131 6,610 4,709 1,088 1,524 21,915 27,184 28,984 41,008
Kaarte
Sien ook Afrikaanse taal in Australië Suid-Afrikaanse diaspora Suid-Afrikaanse Nieu-Seelanders
Verwysings
Kategorie:Australiërs Kategorie:Suid-Afrikaanse diaspora