Aspalathus aristata is 'n klein tot medium struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom van die Sederberg tot by die Hexrivierberge op die hoër hellings en kruine voor.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
aristata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika