Aspalathus venosa is 'n struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die Bokkeveldberge-eskarp, Gifberg en Matsikammaberge voor en is deel van die fynbos. Dit het 'n voorkomsgebied van 250 km² en is gelukkig beskerm teen die rooibostee bedryf en te veel veldbrande. Die plant word as seldsaam beskou.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
venosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika