Die kristinabos (Aspalathus acocksii) is 'n struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en kom op die Bokkeveldberge-plato en Sederberg voor.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

acocksii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika