Seal Team is 'n Suid-Afrikaanse rekenaar geanimeerde familie-film van 2021 wat deur Greig Cameron en Kane Croudace geregisseer is. Dit is die derde film deur Triggerfish Animation Studios.
Rolverdeling
Jessie Usher as Quinn, die Kaapse pelsrob J. K. Simmons as Claggart, die Kaapse pelsrob Patrick Warburton as Geraldo, die Kaapse pelsrob Kristen Schaal as Beth, die Kaapse pelsrob Sharlto Copley as Switch, die Kaapse pelsrob Dolph Lundgren as Dolph, die Dolfyn. Julian Smith as Benji, die Kaapse pelsrob Matthew Rhys as Grimes, die Witdoodshaai Seal as Seal Seal, die Kaapse pelsrob Camille Mana as Jing, die Asiatiese Kaapse pelsrob Richard Steven Horvitz as Snap, die Isurus Bumper Robinson as Chum, die Witdoodshaai John Kani as Brick, die Kaapse pelsrob Jenny Yokobori as Geraldo's Watch, en die Seekat Anjali Bhimani as Crabby Stabby, die Krap Matthew Mercer as Dave, die Reuzenhaai Kate Micucci as Diving Dee, die Witmalgas Daran Norris as Roger, die Witmalgas Jan Johns as Mayday, die Seester
Verwysings
Eksterne skakels
Seal Team op Netflix
Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente Kategorie:Engelse rolprente Kategorie:Afrikaanse rolprente