duimnael|Ligging van Vilvoorde in die provinsie Vlaams-Brabant

Vilvoorde (Frans: Vilvorde) is 'n stad en munisipaliteit in die Belgiese provinsie Vlaams-Brabant. Die stad is noord van Brussel geleë met 'n bevolking van 45 495 in 2020.

Vilvoorde is 'n nedersetting wat aan die Nederlandstalige Vlaamse Gewes behoort; 'n derde van die inwoners is Franstalig.

Boorlinge Alexander De Croo, Eerste Minister

Eksterne skakels Amptelike webwerf

Kategorie:Nedersettings in Vlaams-Brabant Kategorie:Munisipaliteite in Vlaams-Brabant Kategorie:Stede in Vlaandere