Aspalathus willdenowiana is 'n struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom van die Kaapse Skiereiland tot by Mosselbaai voor.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
willdenowiana Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika