Aspalathus fourcadei is 'n struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en vorm deel van die fynbos. Dit kom in die Tsitsikammaberge en Kougaberge voor en daar is drie subpopulasies. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 100 km² en word as seldsaam beskou.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
fourcadei Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika