Aspalathus quadrata is 'n klein tot medium struik wat hoort tot die familie Fabaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos. Dit kom by Albertinia voor en daar is minder as tien subpopulasies. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 2 000 km² en die sny van dekgras is 'n bedreiging vir die plant. Indringerplante soos die Acacia, Pinus en Eucalyptus genera's is ook 'n bedreiging.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
quadrata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika