Die langbeen-t'nouroebos (Lampranthus suavissimus) is 'n vetplant wat hoort tot die genus Lampranthus. Die spesie is inheems aan Namibië en die Noord-Kaap.
Bronne SANBI Redlist Plants of the World Online
suavissimus Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika