The Bad Guys is 'n rekenaargeanimeerde familie-/buddy-rolprent van 2022 wat deur Pierre Perifel geregisseer is. Die stemme van Sam Rockwell, Marc Maron, Craig Robinson, Anthony Ramos kom onder andere daarin voor. Die rolprent is deur Damon Ross en Rebecca Huntley vervaardig en deur die verspreidingsfirma Universal Pictures versprei. Die draaiboek is deur Etan Cohen en Hilary Winston geskryf met musiek van Daniel Pemberton.

Rolverdeling

Sam Rockwell as Mr. Wolf,@pierreperifel (28 Julie 2021). "The Bad Guys cast has finally been officially announced!". Besoek op 28 Julie 2021 – via Instagram. die Wolf Marc Maron as Mr. Snake, die Slang Craig Robinson as Mr. Shark, die Haaie Anthony Ramos as Mr. Piranha Awkwafina as Ms. Tarantula Richard Ayoade as Professor Marmalade, die Proefkonyn Zazie Beetz as Diane Foxington Lilly Singh as Tiffany Fluffit Alex Borstein as Chief Mary Rehsals

Vrystelling Die film is vrygestel in teaters in Verenigde State op 22 April 2022 en was vrygestel op DVD, Blu-ray en Ultra HD Blu-ray op 21 Junie 2022.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse rolprente Kategorie:Engelse rolprente Kategorie:Animasierolprente Kategorie:Buddy-rolprente