Bulbine namaensis is 'n plant wat inheems is aan die Noord-Kaap en Namibië. Dit kom vanaf die suide van Namibië, suidwaarts verby die Richtersveld, Boesmanland, deur Namakwaland tot by Garies voor en is deel van die Sukkulente Karoo-plantegroei.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

namaensis Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika