Bulbine ophiophylla is 'n plant en geofiet wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is inheems aan die Noord-Kaap en Namibië. Dit het 'n voorkomsgebied van 198 km² en kom van Oranjemund tot by Port Nolloth voor. Die spesie word bedreig deur mynbou aktiwiteite en oorbeweiding in die Alexanderbaai omgewing.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
ophiophylla Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika