Bulbine disimilis is 'n plant en geofiet wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom in Namakwaland, vanaf Springbok tot by Wallekraal, voor. Die plant is deel van die Sukkulente Karoo-plantegroei. Daar is vier subpopulasies, die spesie word nie bedreig nie en word as seldsaam beskou.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

disimilis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika