Nicole Flint (gebore 15 Mei 1988 in Pretoria) is 'n Suid-Afrikaanse model, radio- en TV-aanbieder en skakelpersoon wat as Mej. Suid-Afrika 2009 gekroon is.Nicole Flint is crowned Miss South Africa 2009. TimesLive.co.za. 13 Desember 2009So many questions: Miss South Africa Nicole Flint. Timeslive.co.za. Besoek 2012-05-12.Miss SA has a charitable birthday
Skoonheidskompetisies
Mej. Heelal 2010 Flint het onder die Top 10 geëindig tydens die Mej. Heelal 2010-kompetisie wat op 23 Augustus 2010 in Las Vegas, Nevada, gehou is.
Mej. Wêreld 2010 Flint was onder die top 20 by die 60ste Mej. Wêreld 2010 wat op 30 Oktober gehou is Toledo, Edwin. (11 Julie 2010) Miss World 2010 . Worldofmisses.com. Besoek 2012-05-12.
Verwysings
Eksterne skakel Nicole Flint by IMDb
Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Mejuffroue Suid-Afrika