Gasteria barbae is 'n vetplant wat tot die genus Gasteria behoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom tussen Knysna en Robberg voor.

Bronnelys Plants of the World Online Plants Africa

barbae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika