Babiana scabrifolia is 'n meerjarige blomplant en knolagtige geofiet wat hoort tot die familie Iridaceae. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom vanaf die Nardouwberge en noordoostelike Sederberg tot by die Olifantsriviervallei rondom Citrusdal voor. Dit is deel van die fynbos. Die plant het 'n voorkomsgebied van 3 070 km² en daar is twintig subpopulasies.

Galery

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

scabrifolia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika