thumb|links|180px|'n Satellietfoto van die Executive Committee Range.

Die berg Sidley is op 4 181 - 4 285 m die hoogste rustende vulkaan in Antarktika en lid van die Vulkaniese Sewe Kruine."Mount Sidley". Geographic Names Information System. United States Geological Survey. Besoek op 2013-12-24. Dit is 'n massiewe, hoofsaaklik sneeubedekte stratovulkaan wat die hoogste van die vyf vulkane van die Executive Committee Range van Marie Byrdland is.

Die verskynsel het 'n kaldera van 5 km breed aan die suidekant.

Onbekend Ondanks sy hoogte beteken die vulkaan se verafgeleë ligging dat dit nie baie bekend is onder bergklimmers nie in vergelyking met die makliker bereikbare Erebus, die tweede hoogste Antarktiese vulkaan, wat op Rosseiland geleë is.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Vulkane Kategorie:Vulkaniese Sewe Kruine