Haemanthus dasyphyllus is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Haemanthus behoort. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom van die Kamiesberg tot by Loeriesfontein voor. Daar is vier subpopulasies, die plant het tans geen bedreigings nie en word as seldsaam beskou.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

dasyphyllus Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika