Haemanthus graniticus is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Haemanthus behoort en is deel van die renosterveld. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap. Daar is drie subpopulasies in 'n voorkomsgebied van 2500 km², dit kom van die Springbok tot by die Kamiesberg voor. Die plant word bedreig deur sy habitat wat omgeploeg word vir landbou doeleindes en die onwettige versameling van die plante deur tuinboukundiges.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
graniticus Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika