Die Uitkykpas is in die Sederberge.
Dit is in die suidelike Sederberge by 32° 24′ 13″ suid en 19° 5′ 32″ oos op die P1487-pad en in die omgewing van die Algeria-bosboustasie. Die pas is 4.7km lank en is in 2019 geteer. Soms word ook na hierdie pas as die Sederbergpas verwys.
Lees ook Uitkykpas, Mpumalanga Hoek se Bergpas Lys van bergpasse in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Wes-Kaap Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika