Haemanthus namaquensis is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Haemanthus behoort en is deel van die Sukkulente Karoo-plantegroei. Die spesies is inheems aan die Noord-Kaap en Namibië. Dit kom voor van die suidelike Namibië tot by Karkams in Namakwaland. Daar is agt subpopulasies in 'n voorkomsgebied van 4000 km², die plant word as seldsaam beskou.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
namaquensis Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika