Haemanthus deformis is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Haemanthus behoort. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal en kom van Umtata tot by Durban voor. Die plant groei net in die woude naby die kus en word bedreig deur die tradisionele medisyne bedryf.

Galery

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

deformis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika