Big Hero 6 is 'n rekenaargeanimeerde familie-/buddy-rolprent van 2014 wat deur Don Hall en Chris Williams geregisseer is en die stemme van Scott Adsit, Ryan Potter, Daniel Henney, T.J. Miller, Jamie Chung, Damon Wayans Jr., Genesis Rodriguez, James Cromwell, Maya Rudolph, onder andere, gebruik. Die rolprent is deur Roy Conli vervaardig en deur die verspreidingsfirma Walt Disney Studios Motion Pictures versprei. Die draaiboek is deur Jordan Roberts, Robert L. Baird en Dan Gerson geskryf met musiek van Henry Jackman.
Rolverdeling Scott Adsit as Baymax Ryan Potter as Hiro Daniel Henney as Tadashi T.J. Miller as Fred Jamie Chung as Go Go Damon Wayans Jr. as Wasabi Genesis Rodriguez as Honey Lemon
Ontvangs Resensies Op Rotten Tomatoes gee 90% van 227 beoordelaars die rolprent 'n positiewe resensie, met 'n gemiddelde telling van 7,4/10. Webwerf Metacritic bereik 'n telling van 74/100, gebaseer op 39 resensies.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse rolprente Kategorie:Animasierolprente Kategorie:Engelse rolprente Kategorie:Buddy-rolprente