Die reuseblaarvy (Ficus lutea) is 'n boom wat groot en spreidend kan word. In Suid-Afrika word die spesie aangetref vanaf die Oos-Kaap tot in KwaZulu-Natal.
Buite Afrika is die boom Inheems in Aldabra, Angola, Benin, Burkina Faso, Comore-eilande, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Gaboen, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Golf van Guinee-eilande, Ivoorkus, Kaap Verde, Kameroen, Kenia, Liberië, Madagaskar, Malawi, Mali, Mosambiek, Nigerië, Rwanda, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Seychelle, Sierra Leone, Somalië, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
In Engels staan die boom bekend as die Giant-leaved Fig. Die boom se FSA-nommer is 61.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. Plants of the World Online REDLIST Sanbi
lutea Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Aldabra Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Benin Kategorie:Flora van Burkina Faso Kategorie:Flora van die Comore-eilande Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Gaboen Kategorie:Flora van Ghana Kategorie:Flora van Guinee Kategorie:Flora van Guinee-Bissau Kategorie:Flora van Ivoorkus Kategorie:Flora van Kaap Verde Kategorie:Flora van Kameroen Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Liberië Kategorie:Flora van Madagaskar Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mali Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Nigerië Kategorie:Flora van Rwanda Kategorie:Flora van Senegal Kategorie:Flora van die Sentraal-Afrikaanse Republiek Kategorie:Flora van Seychelle Kategorie:Flora van Sierra Leone Kategorie:Flora van Somalië Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Togo Kategorie:Flora van Tsjad Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe