Die Rooikloofpas is net buite Sutherland op die R356-streeksroete na Matjiesfontein.

Die pas is by nagenoeg 32° 27′ suid en 20° 39′ oos. Dit is 2,8 km lank en bereik ‘n hoogte van 1 593 m met ‘n maksimumhelling van 1:12.

Lees ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika

Bron Slingsby, Peter: Tankwa-Karoo & the Roggeveld Escarpment. Slingsby Maps, 2018. www.slingsbymaps.com

Eksterne skakels Rooikloofpas op mountainpassessouthafrica.co.za

Kategorie:Noord-Kaap Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika