Moraea maximiliani is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Die plant het 'n voorkomsgebied van 604 km² en daar is tien subpopulasies. Dit kom voor van Clanwilliam tot by die Pakhuispas en Biedouwvallei. Die plant word bedreig deur gewasverbouing.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika maximiliani